News

Woensdag, 19 Maart, was ‘n aand van skoonheid, grasie en styl toe Hoërskool Pionier se Mej. Pionier-kompetisie plaasgevind het. Die geleentheid was ‘n glansryke geleentheid, met talentvolle ...
Pionier is borsbarstrots op Ashley Loch, wat 26-29 Maart 2025 aan die Level 3-gala in Richardsbaai deelgeneem het en uitstekend presteer het. Sy is ingeskryf vir vier items en het drie goue ...